Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters
Detailed App Info:
Application Description
Also available in English as Stories from the Bible for Toddlers.
Sluit die volgende in:
20 Bybelstories met kleurvolle illustrasies deur Gill Guile.
Die kort, maklik verstaanbare stories is Bybelgebaseer en geskik vir kleuters.
50 animasies wat deur aanraking geaktiveer word met byklanke en musiek deur Christian Ehlers.
Drie maniere om hierdie Bybel-app te lees:
“Ek lees self” – Lees die stukkies self soos ’n gewone boek.
“Lees vir my” – Die stukkies word vir jou voorgelees.
“My opname” – Voorsiening vir drie van jou eie opnames sodat jy later daarna kan luister.
Inhoud
Toe God die wêreld gemaak het
Noag se ark
’n Hoë toring
Moses in die mandjie
Weg uit Egipte
Die Tien Gebooie
Die mure van Jerigo
Simson
Dawid en Goliat
Daniël en die leeus
Jona en die groot vis
Baba Jesus word gebore
Die groot visvangs
Deur die dak na Jesus toe
Jesus gee die mense kos
Jesus maak die storm stil
Lasarus, staan op!
Jesus word gekruisig
Jesus lewe!
Terug hemel toe
Oor ons
Christian Art Kids is ’n handelsmerk van Christelike Uitgewersmaatskappy, en is daaraan toegewy om God te verheerlik en Jesus Christus te dien deur die kreatiewe ontwikkeling, publikasie, verspreiding en kleinhandelbemarking van Christelike lektuur, Bybels en Skrifgefundeerde produkte.
Ons ontvang graag terugvoer en resensies oor hierdie produk. Besoek ons by HYPERLINK "http://www.cumuitgewers.co.za" www.cumuitgewers.co.za
Besoek ons op Facebook:
HYPERLINK "http://www.facebook.com/" \l "!/pages/Christelike-Uitgewersmaatskappy/127310820635114" http://www.facebook.com/#!/pages/Christelike-Uitgewersmaatskappy/127310820635114
Requirements
Your mobile device must have at least 69.05 MB of space to download and install Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters app. Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters is available on iTunes for $3.99
If you have any problems with installation or in-app purchase, found bugs, questions, comments about this application, you can visit the official website of Christelike Uitgewersmaatskappy at http://www.cum.co.za/.
Copyright © Christian Art Kids