Seisoene

  • Seisoene
  • Seisoene
  • Seisoene
  • Seisoene

Detailed App Info:

  • Last Changed:Time:
  • Current Version:Version: 1.0
  • Device Type:Device: iOS Universal
  • Category:Category: Education
  • iTunes Seller:Seller:
  • Download Size:App Size: 46.04 MB

Application Description

Twitter:
Google:
Facebook:
Featured in New and Noteworthy

Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies)

Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vasle. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en 'n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas.

Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar 'n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees.

Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur 'n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar te maak.

Also available in English as Seasons by Cleverkiddo

Requirements

Your mobile device must have at least 46.04 MB of space to download and install Seisoene app. Seisoene is available on iTunes for $1.99

If you have any problems with installation or in-app purchase, found bugs, questions, comments about this application, you can visit the official website of Carien Van Zyl at http://www.facebook.com/cleverkiddo.

Copyright © 2013 Carien van Zyl