Mediteer Op Sy Woord

  • Mediteer Op Sy Woord
  • Mediteer Op Sy Woord
  • Mediteer Op Sy Woord
  • Mediteer Op Sy Woord

Detailed App Info:

  • Last Changed:Time:
  • Current Version:Version: 1
  • Device Type:Device: iOS Universal
  • Category:Category: Reference
  • iTunes Seller:Seller:
  • Download Size:App Size: 9.98 MB

Application Description

Twitter:
Google:
Facebook:
Hierdie app bevat noukeurig gekiesde verse en beloftes waarop jy kan mediteer in enige omstandighede. Dit is 'n hulpmiddel wat jou sal help om God se Woord te bewaar binne-in jou hart. Met 'n druk van jou vinger kan jy kos hê vir jou siel - gebruik dit op die trein, terwyl jy wag vir 'n bus of in ’n ry; mediteer op dit voor 'n vergadering, terwyl jy pendel, of terwyl jy wag vir die ketel om te kook.

God sê vir ons om heeldag op Sy Woord te mediteer. Hy belowe dat ons voorspoedig sal wees in alles wat ons doen, dat dit genesing vir ons hele liggaam sal wees, en dat ons sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome van lewe.

Dit bevat slegs Afrikaanse versies. It contains only Afrikaans verses.

Requirements

Your mobile device must have at least 9.98 MB of space to download and install Mediteer Op Sy Woord app. Mediteer Op Sy Woord is available on iTunes for $1.99

If you have any problems with installation or in-app purchase, found bugs, questions, comments about this application, you can visit the official website of Frederik Eloff at http://frikkieeloff.wix.com/kingdomapps.

Copyright © Frederik Eloff